Het ek rede om bekommerd te wees? Ek het my dogter vir 8 en half maande alleenlik geborsvoed sonder formule. Sy is nou al vir maand en half van die bors af.
Ek het nogsteeds geen maanstonde gehad vandat sy gebore is nie. Ek gebruik wel die mini pil, maar glo nie dit speel 'n rol om nie daar die tyd van die maand te he nie.
Enige opinies?