Search Parent24 for...
Welcome Guest! To enable all features please Log in

Notification

Icon
Error

Opsoek Na Goeie Dagsorg
Guest
#1 Posted : Friday, February 05, 2010 4:49:56 PM(UTC)
Rank: Guest

Groups:
Joined: 8/1/2008(UTC)
Posts: 10,586
Points: -10,831

As iemand van 'n dagsorg sentrum weet in jou area ... gee vir die persoon asseblief my besonderhede ... ek benodig nog baie dagsorg sentrums (kleuterskole, speelgroepe, naskool sentrums, Montessori's ens.), om op www.find-a-creche.co.za te lys ... die aanvraag (per sms, telefoon oproepe en e-posse) op kleuterskole in sekere areas is baie groot en ek sukkel om ouers/publiek te verwys as ek geen dagsorg sentrums het wat in sekere areas nog nie gelys is nie.
Guest
#2 Posted : Tuesday, August 31, 2010 7:48:04 AM(UTC)
Rank: Guest

Groups:
Joined: 8/1/2008(UTC)
Posts: 10,586
Points: -10,831

Guest wrote:
As iemand van 'n dagsorg sentrum weet in jou area ... gee vir die persoon asseblief my besonderhede ... ek benodig nog baie dagsorg sentrums (kleuterskole, speelgroepe, naskool sentrums, Montessori's ens.), om op www.find-a-creche.co.za te lys ... die aanvraag (per sms, telefoon oproepe en e-posse) op kleuterskole in sekere areas is baie groot en ek sukkel om ouers/publiek te verwys as ek geen dagsorg sentrums het wat in sekere areas nog nie gelys is nie.

Hallo

Lys asb vir Saryna One Stop Kiddi Centre......ons is n gespsialiseerde sentrum wat in die behoefdes van alle kinders spesialiseer, dit sluit in die kind met spesiale behoefdes, soos kwadruplee, dowsindroom, lae spiertonus ens of net kinders wat se ouers wil he dat hulle in kleiner groepe moet wees agv lae immuniteit of meer individuele aandag.
Ons het fisio-spraak-en-arbeidsterapeute wat op die perseel werk met die kinders wat wel terapie benodig, asook n ten volle toegeruste kliniek fassiliteit en siekkliniek vir siek kinders.
Gaan kyk gerus na ons website...www.saryna.co.za

Dankie
Riana
Guest
#3 Posted : Tuesday, September 21, 2010 11:06:23 PM(UTC)
Rank: Guest

Groups:
Joined: 8/1/2008(UTC)
Posts: 10,586
Points: -10,831

Lys asseblief
Oumie se Woelies dagsorg vir babas 0 tot 24 maande in Faerie Glen. Puik klein groepie vir intensiewe sorg en aandag. Kyk gerus www.oumiesewoelies.co.za of e-pos madelien@oumiesewoelies.co.za
Dankie
Madelien
#4 Posted : Monday, August 15, 2011 9:34:01 AM(UTC)
Rank: Guest

Groups:
Joined: 8/1/2008(UTC)
Posts: 10,586
Points: -10,831

Originally Posted by: Guest Go to Quoted Post
As iemand van 'n dagsorg sentrum weet in jou area ... gee vir die persoon asseblief my besonderhede ... ek benodig nog baie dagsorg sentrums (kleuterskole, speelgroepe, naskool sentrums, Montessori's ens.), om op www.find-a-creche.co.za te lys ... die aanvraag (per sms, telefoon oproepe en e-posse) op kleuterskole in sekere areas is baie groot en ek sukkel om ouers/publiek te verwys as ek geen dagsorg sentrums het wat in sekere areas nog nie gelys is nie.

hallo, benodig julle nog so baie naskool sentrums? in watse area is die versoeking baie groot? baie dankie
100001636271439
#5 Posted : Wednesday, November 09, 2011 1:30:53 PM(UTC)
Rank: Guest

Groups:
Joined: 8/1/2008(UTC)
Posts: 10,586
Points: -10,831

Hi ek het 'n dagsorg begin in wilgehof, lutherstraat 9, bloemfontein met die naam Eagle's Nest ek het 2 jaar terug ook een gehad vir 6 jaar. Hoe werk dit ek stel belang dat my dagsorg ook geadverteer word. Dankie Natasha
#7 Posted : Wednesday, February 15, 2012 2:06:32 PM(UTC)
Rank: Guest

Groups:
Joined: 8/1/2008(UTC)
Posts: 10,586
Points: -10,831

Hi

Ek begin 1 Maart met naskool by my huis. Kan 10 kindertjies akkomodeer van Gr 1-Gr 3. Gaan baie intensiewe aandag aan huiswerk gee asook middagete na skool en 'n verversing om 3uur.
Kontak my gerus op 084 740 1302 of e-pos: wilnaoosthuizen@live.co.za

Dankie
Nadia
#8 Posted : Friday, February 17, 2012 8:25:05 AM(UTC)
Rank: Guest

Groups:
Joined: 8/1/2008(UTC)
Posts: 10,586
Points: -10,831

As iemand dalk van n dagsorg\dagmoeder in die boksburg edenvale area weet kan
Julle my asb laat weet. Nadia@orkinbrown.co.za
Quick Reply Show Quick Reply
Users browsing this topic
Guest
Forum Jump  
You can post new topics in this forum.
You can reply to topics in this forum.
You cannot delete your posts in this forum.
You cannot edit your posts in this forum.
You cannot create polls in this forum.
You can vote in polls in this forum.